Click Blocker Tracking
We use cookies to improve your experience on this website. Read More Allow Cookies

My Desktop Woordeboek Ages 5-8

Preview Book
Die My "desktop" woordeboek is ontwerp , geskryf en geillustreet vir jong kinders wat aan geskrewe taal blootgestel word.
 
Kenmerkwe van My "desktop: woordeboek is :
* Handige groote , kleiner as A4 so dit pas maklik in leerders se laai of tas.
* 'n Lys van A-Z woorde (een per dubbelblad wat gereeld deur leerders in skryfwerk gebruik word.
* 'n Blankoblok op die alfabetbladsye (bl. 4-55) wat leerders toelaat om toepaslike letters en woorde in hul eie handskrif te skryf volgens wat hul by skool leer. 
* 'n Gewilde , relevante tema vir elke letter van die alfabet en woorde wat met die tema verband hou word omring deur aantreklike en insiggewende kunswerke. Hierdie woorde , saam met die illustrasies , sal taalontwikkeling bevorder , woordeskat uitbrei , dien as boustene vir die uitbreiding van idees en die belangstelling in leer stimuleer.
 
Aanvullende woordelyste oor gewilde onderwerpe en temas aan die einde van die boek.
 

No reviews have been added for this product yet.

Write a review